Service with a smile!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 22, 2011
Messages
852
Reaction score
20
Bike
AJS (all models)
Ek is so beindruk met die mense en diens by Donford BMW in Stellenbosch. Van die oomblik wat ek daar aangekom het tot my bande en agter remskoene vervang is. Hierdie ouens en meisies is pro. Hulle het tot my geld gevat met 'n glimlag. Ek was saam vriend Antony vir sy motorfiets se 1000km diens en het nie beploan om te doen wat ek het nie, nie vandag nie. Hulle het vinnig 'n plan gemaak en my fiets ingepas.

Ek het ook die feit dat ek welkom was in die werkswinkel waardeur. Die kundiges het al die regte antwoorde en baie ekstra raad gehad om die ondervinding nog lekkerder te maak

Dankie Donford julle sal my weer sien

Maak nou gou en maak julle winkel in die stad oop...
 
Top