Sewe Passe pad en Swartbergpas en Bloukranspas?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sommer Ek

Pack Dog
Joined
Nov 23, 2008
Messages
291
Reaction score
12
Bike
BMW R1200GS
Ek beplan om die sewe passe en Swartbergpas  gedurende die langnaweek te ry. Ek was self 'n paar jaar gelede  daar. Hoe lyk die pad tans. Die een sê Swartberg is 'n riller en die ander sê dat sewe passe gesluit was. Is daar iemand wat dit onlangs gedoen het en vir my regte antwoorde kan gee asseblief. Terwyl ek aan die woord is; Kan Bloukranspas met 'n motorfiets gedoen word. Ek weet hy is al vir jare toe en jy mag nie daar ry nie maar daar is tog 'n klein verskil tussen mag en kan.  By voorbaat baie dankie.
 
Top