Skaapkop eet @ The 7th annual Breede Bash @ Rivierplaas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Die mense het my rubber arm so gedraai dat ek nou nie meer kan anders nie!

Ek sal weer die koppe gaar maak en dan saam karwei tot by die bash en dan maak elk sy eie kop warm.

Die skaapkop sal jou net R70.00 kos klaar gaar en in "foellie" verpak om vuur toe te gaan  :drif:

Betalings moet asseblief voor die 20ste November gemaak word sodat ek die koppe kan gaan haal!

Bank besonderhede:
HD van Heerden
ABSA bank Malmesbury
rek# 9274991183
tak kode 632005

ASB gooi R15.00 by as jy kontant betaal vir die bankkostes.
 
Top