Skaapkop ete - Goederust - Hoender kerrie met rys vir die nie-kop-eters. 24 May

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Biker Chick

Race Dog
Joined
May 7, 2011
Messages
674
Reaction score
0
Location
Brackenfell
Bike
BMW R1200GS
Hallo almal, gaan ons 'n groepie bymekaar sit?


Dis weer tyd om skaapkop te eet !

Wanneer: Vrydagaand, 24 Mei 2013

Waar: Goederust Restaurant (Franschhoek)

Hoe laat: 18:30

Spyskaart…
Varsgebakte vetkoeke met plaasbotter
Oondgebakte skaapkop met gekruide aartappelwiggies -130

Kerrie afval met rys -100

Hoender kerrie met rys vir die nie-kop-eters -85

Kontantkroeg beskikbaar

Besprekings noodsaaklik by 021 876 3687
 

Attachments

  • skaapkop 2013.pdf
    131.8 KB · Views: 27
Top