Skaapkoppe en Skaapnekke by Tankwa Padstal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Heimer

Bachelor Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
14,809
Reaction score
1,225
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
Datum: Sondag 25 Oktober

Metode: Kom eet skaapkop of skaapnek by die padstal op 25 Oktober
Daar gaan maksimum 50 van elkeen gemaak word

Onverbeterlik sag en smaaklik.

Bestel vooraf per e-pos by Loedolf Smuts by [email protected] ( Dis Vaalbaas)
'n Kop en 'n nek is elk R70,00. Voorafbetaalbaar


Almal is welkom en kan soos gewoonlik ook kom braai of ander kos by die padstal bestel.

https://www.facebook.com/events/1027114137307638/
 
Top