Sneeuw Witjie se SUSSIE is tuis

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,290
Reaction score
2,209
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Eerste indrukke:
Sjoe maar sy STINK na die bietjie ry....... sal haar nou maar rustiger moet inloop.  :imaposer:

Ooooo Lekkerrrrrrrrrrrrrrr

Totaal ander GEVOEL.... seker die nuwe mapping.
Uitlaat definitief 'n DIEPER grom.
K@k tru spieels.... daai stuk wat onder skuins opkom is sleg vir LANE SPLITTING.... jy mis omtren 2 karre omdat daar minder spieel oppervlak is.
Sal die naweek moet gaan ry om die cruise control en suspensie te VOEL.

Verer baie gelukkig met die aankoop.
 

Attachments

  • 20140415_162216.jpg
    20140415_162216.jpg
    49.9 KB · Views: 305
  • 20140415_162239.jpg
    20140415_162239.jpg
    47.3 KB · Views: 300
  • 20140415_162250.jpg
    20140415_162250.jpg
    60.8 KB · Views: 296
Top