Soek hulp by die Kaapse honde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,514
Reaction score
123
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Hier by ons in George is maar min plekke eintlik maar geen plekke waar mens ordentlike gear kan koop nie.
Ek ry op die stadium met Lookwell klere en is baie tevrede met dit maar dit is nou tyd om hulle te vervang.

My probleem is ek weet nie wie verkoop Lookwell klere indie Kaap nie so as daar iemand is wat my dalk kan verwys na plekke toe wat Lookwell verkoop of iets soort gelyk sal ek dit baie waardeer.

As daar iets sootgelyk is soos Lookwell sal dit ook werk maar ek verkies klere wat twee los inners het, warmer en raincoat.

EK sal dit baie waardeer as die Kaapse honde my kan help.
 
Top