• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Soek 'n ysterperd vir my penkop wat 18 word!! KLE500 gevind....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ragbert

Race Dog
Joined
Apr 25, 2014
Messages
585
Reaction score
87
Location
Mountain View, Pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
So my jongste penkop word 18 jaar in Januarie en ek is opsoek na 'n ysterperd vir die knaap. Begrooting is tussen R20k en R25k. Die XR250, DR250 en KLR-C "Vieslik-lellik" kom by my op as moonlikhede. Is gebaseer aan die regte kant van die worsgordyn, noord van die Juksei.

Eenige goeie kopies wat jul van weet?
 
Top