Ek wil graag van die kenners verneem wat hierdie fiets moontlik werd is!
Dit is 'n 1957 DKW RT125 wat ± 90% gerestoreer is en in 'n lopende toestand is.
Die verfwerk is nog oorspronklik en slegs die ringetjies en vonkprop is vervang, die res is net skoon gemaak.
Ek beplan om haar by "Cars in the Park" te gaan uitstal met 'n reserwe prys op. Wat stel julle voor?
Ek weet dat "Cars in the Park" miskien nie die regte verkopers mark is nie, daarom vra ek asb. vir enige raad of verwysings.