NeilF
Pack Dog
Enetjie vir die brawe honde [emoji23]
'82 Vespa PX200E
Goeie toestand. Engine oorgedoen so 4 jaar terug, en saam met dít 'n paar kosmetiese goed. Word glad nie gebruik nie.
Staan in Wellington.
Daar is 'n krapmerk op die engine cover. Scoot het omgeval, geen ander skade.
Prys isR35k R30k, of naaste aanbod.
Ad is op Gumtree, maar sal voorkeur gee aan die honde [emoji1360]
0827841132
'82 Vespa PX200E
Goeie toestand. Engine oorgedoen so 4 jaar terug, en saam met dít 'n paar kosmetiese goed. Word glad nie gebruik nie.
Staan in Wellington.
Daar is 'n krapmerk op die engine cover. Scoot het omgeval, geen ander skade.
Prys is