• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SOLD 2002 Dr650 te koop 35 000km @ R30 000, klaar verkoep!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,971
Reaction score
139
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Hallo Honde

Ek het so einde verlede jaar n DR650 gekoop vanaf n mede hond, ek het ook n 690,  en 2 bikes in die huis maak net moeilikheid, het skaars tyd vir een.
My vrou kook verskriklik lekker so ek wil haar nie laat gaan nie, so ek moet kies om een bike te hou en een te laat gaan, en ek wil die stout seun 690 hou.

2002 DR650 met so amper 35k km op.
IMS long range, dink dus 19 liter.
Protaper bars
Decent handguards
Lekker screen, very effective
IXIL pipe
Standard plus ekstra tool tube
Nuwe mitas E07 front, nuwe sprockets, nuwe DID X ring ketting.
Agter wheelbearings is vervang.
Oorspronklike tenk beskikbaar, asook rear footpeg mounts, chainguard etc.

Ek het die bike oorgekoop by Neil, n dog van Wellington.
Ek het die cosmetics so bietjie opgehelder met elbow grease (al die plastic panels maar nie die tenk nie), daar was `n wiring issue met die main beam, was niks major ek het dit reggekry vir die roadworthy.
Neil het gedink daar was fout met die nek bearings, maar dit was suiwer die run down knobbly voor wat die handling op stadige spoed opfoeter.
Ek het die bike op 33 000km gediens met nuwe filters plus plugs, Castrol actevo en Dux het die agterste wheelbearings vervang.

Prys: Ek het R30k betaal en ongeveer R4000 spandeer om die bike te kry soos ek dit wil he.
Ek wil graag R30k he, op die stadium wil ek nie ekstras los verkoop nie en wil die bike laat gaan soos dit is.
Ek het minder as 2000km op die bike gesit en die motor is kurkdroog en gebruik niks olie nie.
Stuur asb PM/whatsapp as jy wil bel, asb doen so na 6pm.
Ek is in Stellenberg area

Groetnis
Altus
082 578 4747
 

Attachments

  • IMG-20170117-00332 (Medium).jpg
    IMG-20170117-00332 (Medium).jpg
    237.2 KB · Views: 380
  • IMG-20170117-00331 (Medium).jpg
    IMG-20170117-00331 (Medium).jpg
    267 KB · Views: 378
  • IMG-20170117-00333 (Medium).jpg
    IMG-20170117-00333 (Medium).jpg
    280.7 KB · Views: 381
  • IMG-20170117-00334 (Medium).jpg
    IMG-20170117-00334 (Medium).jpg
    161.8 KB · Views: 374
  • IMG-20170117-00335 (Medium).jpg
    IMG-20170117-00335 (Medium).jpg
    241.9 KB · Views: 375
Top