whitefish
Race Dog
Jis manne en maninne, rientjies en tiefies eepwall: Baie mooi Kawasaki KLX 450 te koop, nuwe agter tyre, UFO voorliggies, het hom so gekoop. Kan fotos sms of whatsapp, start baie maklik, electric start en kickstart. R18500 :thumleft: BARGAIN!!!! Net vir hierdie week, kan reel dat hy tot in die Kaap gaan :thumleft: Kort die Moolas dringend