Sold BMW, NOW WTF?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
So jul almal gesien het, is my fiets verkoop, of ek glo nog so.
Dis 'n ene Daniel Marais van JHB, het deposito inbetaal, en het gister gereel dat hy in Polokwane werk, en sou tussen 2 tot 3 by my gewees het om die uitstaande geld te brin en dan die fiets te laai, en hy daag glad nie op nie.
Sit soos Piet snot en wag, probeer bel, op altwee cells, een van SAB en ander sy Privaat een, "the number you have dailed is not available" WTF?

Jy betaal seker nie geld in iemand se rekening in en gaal haal nie wat jy gekoop het nie?
 
Top