Hi Guys,
Ek het n Touratech Companero Tankbag wat ek gebruik het vir my F800GS. Ongelukkig het ek nie meer die bike nie, en die tank bag pas nie die nuwe ry ding nie.
https://touratech-usa.com/Store/Touring-Tank-Bag-Companero-Edition-BMW-F800GS-F700GS-F650GS-Twin
Die bag het my baie uitstekende diens gelewer en is steeds in baie goeie toestand.
Price drop to R800 - Ek dink dit is n redelike prys vir die gehalte tank bag. Belikke offers welkom.