Dirt Compatible
Pack Dog
Hierdie is die meeste beskerming wat jy kan he teen die minste warm kry gedurende daai hittige somer maande trips. Trek net 'n los motocross top bo-oor aan en gooi.
Feitlik splinternuut, in oorspronklike sak. Grote is L / XL 172-184cm. Uit die aard van die saak ten volle bruikbaar saam jou Leatt neck brace.
(Het gelukkig nooit effektiwiteit getoets nie!)
Prys : R1950