barabas
Pack Dog
Puik toestand 6 378 km gedoen Datum van eerste registrasie 21/4/2009
Kry nie fotos gelaai nie maar die bike fotos is op Gumtree.
Alle dokumente beskikbaar. Duplikaat sleutels
Gediens en n nuwe battery 350 km gelede.gediens
Na al die siniese op-en aanmerkings ......nou is julle Drz's ook geld werd!!!