Sommer net bietjie gaan ry en sneeu gaan soek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 3, 2013
Messages
49
Reaction score
0
Location
kraaifontein
Bike
Kawasaki KLR 650
My vakansie het uiteindelik aangebreek en ek het besluit om sommer so n kort round trip te gaan doen. Was alleen want mamma het nog gewerk so toe vat ek sommer net die pad om die werk se stof af te skud en die vakansie reg te begin.

Het sommer gery tot by die Bergrivier dam ,toe deur Franschoek , oor die berg en sneeu gesien(en koud gekry) verby die Theewaterskloof dam (wat meer as genoeg water het) toe was dit Grabouw, Strand(gou gou by Seaferer Pub gestop) en toe maar weer trug huistoe.

Hier is n paar fotos wat op die pad geneem was.
 

Attachments

  • Bergrivier dam 2.jpg
    Bergrivier dam 2.jpg
    65.2 KB · Views: 178
  • SAM_0312.jpg
    SAM_0312.jpg
    103.2 KB · Views: 179
  • Franschoek.jpg
    Franschoek.jpg
    90.9 KB · Views: 179
  • Franschoek 1.jpg
    Franschoek 1.jpg
    95.6 KB · Views: 174
  • Franschoek pas.jpg
    Franschoek pas.jpg
    100.4 KB · Views: 179
  • Franschoek van bo.jpg
    Franschoek van bo.jpg
    106.2 KB · Views: 184
  • SAM_0323.jpg
    SAM_0323.jpg
    70.3 KB · Views: 179
  • Theewaterkloof dam.jpg
    Theewaterkloof dam.jpg
    64.5 KB · Views: 178
  • SAM_0307.jpg
    SAM_0307.jpg
    101.6 KB · Views: 173
  • SAM_0321.jpg
    SAM_0321.jpg
    94.1 KB · Views: 175
Top