JohanvV
Pack Dog
- Joined
- Oct 30, 2013
- Messages
- 198
- Reaction score
- 5
- Bike
- BMW F800GS
Goeie middag
Ek is in die mark om my heel eerste motorfiets te koop!
Daar is ‘n F800GS wat ek my oog op het en wil graag hoor of iemand, in die Pretoria area is, wat vir my na die motorfiets kan gaan kyk? Ek wil dit ook na BMW Zambezi laat neem vir ‘n inspeksie.
Sal dit baie waardeer.