tiffie
Race Dog
- Joined
- Jul 9, 2013
- Messages
- 1,138
- Reaction score
- 0
- Location
- Jeffreysbay Eastern Cape
- Bike
- BMW R1200GS
laas week vir my en my vrou elkeen n swart flip up gekoop by spirit:
1)julian en span julle diens is puik
2)aflewering-3 dae
3)"fit"- perfek vir my kop-groottes soos hulle se jy moet meet is "spot on"
4)afwerking-puik
5)gerief- minder windgeraas as my vorige spirit dsv helmet. en hy was nogal stil
5)vrydag in die reen gaan ry en niks water in helmet ingekom nie.
6)my sena Bluetooth pas asof dit gemaak is vir daai helmet.
7)daai sonskerm binne wat afslaan is baie baie nice.
Spirit ek dinkjulle het n wenner daar. :thumleft: :thumleft:
kwaliteit en gerief is definitief bo saam met die 5x duurder helmets ot:
het nog twee bestel vir die 2 laaities .
ot: ot: