St/ville na Patensie?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ajax

Pack Dog
Joined
Dec 14, 2011
Messages
451
Reaction score
0
Bike
KTM 1290 Adventure R
Help my asb met `n grondpad roete van St/ville na Patensie.... Ons kom van Cradock af, swaarshoek, Pearston, Waterford, J/ville en dan Patensie die Vry oggend [7 Jun] ....so daar gaan nie te veel rondgekyk kan word nie....Slaap Vry aand by een of ander kaia in Baviaans.  Die km`s vir die dag behoort so 350+km`s te wees.   :thumleft:

As da van jul is wat ons wil"join" op die roete is jul welkom...Vry 7de Jun van Cradock na Kudu Kaya buite Patensie ....en dan deur die Baviaans Sat 8ste na Uniondale ...Angies G spot na The Craggs Sat aand naby Natures Valley

 
Top