Sunday 800km ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
Joined
May 24, 2007
Messages
22,930
Reaction score
7,458
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Saterdag reen dit heeldag, besluit ek gaan ry los.
Die aand 21h00 begin die manne my bel, aikona boet jy kom saam. Begin toe my laasnaweek Memel stof 21h30 af was tot 23h30  :'(

Was rustig. JHB, Bethal, Hedrina, Breyten, Chrissiesmeer, Oshoek Grenspos, daar draai ons weg en slaan  grondpad. Baie mooi daar, wil graag terug gaan!! Daar is nog baie paaie om te ry maar ons het n GT gehad wat grond ry so ons is maar gou weer terug teer toe.

Vandaar deur na Badplaas. Carolina, Hendrina, Bethal.

Van Bethal het ek in die reen gery tot in JHB. Wooohooooo!!! Was eintlik kark maar anyway  :laughing4:
Paar pics, bitter min geneem, sommer my cell gebruik  :thumleft:

Oshoek001.jpg


Oshoek003.jpg


Oshoek004.jpg


Oshoek002.jpg


Oshoek005.jpg


Oshoek006.jpg


Oshoek010.jpg


Oshoek013.jpg


Oshoek014.jpg
 
Top