Sunday morning Highlands

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,265
Reaction score
649
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Nie te koud, nie te warm, nie te nat en nie te droog nie
Highlands uit en 'n afdraai paadjie links

01-9.jpg


02-9.jpg


03-8.jpg


04-9.jpg


Murasie van geboue, nog nooit voorheen gesien nie, wonder wat hier was?

05-8.jpg


06-5.jpg


Die kamer se view was besonders gewees, lekker om die oggend die gordyne hier te kon ooptrek

07-4.jpg


Container bo-op die berg

08-5.jpg


09-4.jpg


Af in die kloof

10-4.jpg


Iets vir die keel

11-3.jpg


Iets vir die maag

12-3.jpg


Weereens 'n heerlike dag daarbuite gewees

13-1.jpg
 
Top