Sunday Ride 1 Feb 2015 PE Dogs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Dis 2015 en die PE honde is mos nie bang vir warm weer, die grondpad roep en die komende sondag neem ons n rustige rit anderkant die berg en langs die Skoenmakersrivier vir n kop skoonmaker’tjie.
Ons trek weg by die ou plek op Paterson motorhawe om 7:45 en kies koers Alicedale, Kommadagga stasie, Skoenmakersrivier wat weer aansluit by die R400 bo Lakemens, Greyton, Koffylaagte, Clenconner en huistoe.
Indien julle wil worsbraai, laat weet en ons maak so, breakfast kan ons net uitvind by Twe twe of sy dalk daar is of sommer langs die pad.

Vind aangeheg n padkaart van die trippy.
 

Attachments

  • Sundays 1 Feb 2015.docx
    350.9 KB · Views: 35
Top