Ek het iemand nodig om my 990 se agtershock reg te maak? Hier is niemand in Namibia nie en ek gaan oor twee weke weer af Kaapstad toe.
Ek het vir Superfoxi ge-pm, maar nog nie antwoord ontvang nie. Iemand dalk sy tel no?
Ek het vir Superfoxi ge-pm, maar nog nie antwoord ontvang nie. Iemand dalk sy tel no?