Difflock
Race Dog
Vrydag wat verby is vat ons van Addo die R335 oor Suuberg na Ann's Ville, Wilde Honde maar dus n pad waar jy wakker moet slaap anders kan jy en jou bike seerkry(fonteine, skerp klippe, slotte) van daar sluit ons aan by die R400 tot by die kruis pad N10 vir n lekker Kudu Burger by Oom Theuns se Winkel, oulike plek en goeie gasvryheid. Van daar reguit deur Ricbeeck-Oos(Pragtige klip kerk daar) tot by die R350 mooi pad, 3km op hom en links af op die R344 vir 55km, mooi pad vir 30km dan raak dit effens slegter. Paar foto,s