171steve
Race Dog
Hallo manne
My skoonpa soek al jare n F100 nou het hy een gekry en die twee bikes moet gaan.
Dit is n 1979 cd185 met 31000kms op en ‘n 1985 gp125 met 22000kms op
Beide padvaardig
Waarvoor gaan so iets of wat is n billike prys ek het geen idee nie