Terug op 'n fiets

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bonsai

Pack Dog
Joined
Dec 9, 2010
Messages
81
Reaction score
0
Location
PTA North
Bike
BMW R1200GS
Dagsê almal

Naam is Neels is na 26 jaar terug op 'n fiets, het eers huis groot gemaak en kinners betaal ek is aan die weste kant van PTA Noord en werk vir 'n kapitalistiese motor fabriek.

Ek het die geluk gehad om so paar van die forum se ou manne raak te (o shit ek drink nie) kuier en daai manne gat nou vir my touwys maak.

Ek sukkel so biki om my fiets op die lys te kry sien ek het 'n F650GS Twin maar daai lys gee net 'n 800gs of 650 Dakar
 
Top