Tiger 1050 Windskerm

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

wpmouton

Pack Dog
Joined
Feb 22, 2013
Messages
239
Reaction score
2
Location
Vishoek
Bike
Triumph Tiger 1200 Explorer
Ek is 6'2" in ou terme, ek kry so bietjie wind oor die skerm teen my voorkop en onder om die skerm teen die kante van my skouers. Somtyds ruk dit nogal siende dat die wind hier in Vishoek begin. Het iemand al 'n oplossing gekry wat nie die normale arm en been kos nie
 
Top