Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Ek het 'n Tom Tom Rider waarvan 'n elektroniese part losgekom het op die charging block. Is daar iemand wat dalk 'n ou een het wat rond lê? Die gps maker niks, maar nou kan ek hom nie laai nie. Ek het prober om die part te soldeer, maar het dit seker verder beskadig.
Miskien my verwys na iemand wat dalk kan help, asb?
Miskien my verwys na iemand wat dalk kan help, asb?