Trax Top Box op GS 1200

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
Ek het 'n Trax Top Box op my GS 1200 laat sit. Nice boksie, MAAR, die boksie hang so amper 5cm oor die agterste pillion kussing. agv dit is die fiets nou glad nie pillion-vriendelik nie...
enige voorstelle???
 
Top