Trip to Verneukpan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Valiant

Pack Dog
Joined
Nov 15, 2010
Messages
150
Reaction score
0
Location
George
Bike
Yamaha Super Tenere
Middag, eks nuut op die site, kom nie reg met die gedeelte waar ek myself moet voorstel nie, jammer. Ry al vir so 11 jaar motorfiets en geniet elke oomblik daarvan alhoewel my trips ook nou maar aan die min kant is met die nuwe biker wat gebore is, ongelukkig gaan dit nog `n hele paar jaar vat voor sy voete gaan grond raak.
So 5 van ons het laas jaar Aug `n trip Verneukpan toe gedoen vanaf George en het ek `n 1ste probeer slag gemaak met `n "Blog" oor die trip, hier is die link:  https://adventureridinginsouthafrica.blogspot.com/
Sal waardeur as julle daarna kyk en julle eerlike opinies daaroor sal gee vir verdere verbeteringe as ek weer so iets gaan probeer doen, dit is meestal maar foto`s van die trip en bietjie tjol wat daarmee saam gaan, enjoy !

Valiant
 
Top