Tulie
Pack Dog
Hi my naam is Tulie en ek is van Warden in die Vrystaat,Ek het nou Tulie"s Adventure biketrips begin.Julle kan op my advertensie kyk en ek hoop om baie WD te ontmoet en op my toere te vat Ek het 'n R12ooGS ADV en my vrou het 'n F650GS ons ry al vir 3 jaar en het SA al amper deur getoer. :thumleft: :lamer: