Unity Ride - 2018 - 17 tot 20 Oktober

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Straddle

Race Dog
Joined
Jan 7, 2013
Messages
759
Reaction score
1
Bike
KTM 1290 Adventure R
https://youtu.be/dmHROp5qHvI

Daar is nog plek vir so 4 bikes (pillions welkom) vir die Unity Ride hierdie jaar. In kort die Unity Ride is n Christelik geinspireerde uitreik waar ons oor 4 dae uitreik na skole, ouetehuise en sommer gemeenskappe in die platteland. Ons versprei Bybels, Christelike literatuur en skenk sommer benodigdhede. Die roete kortliks hierdie jaar is - Dag 1 - Kuilsrivier - Middelpos oornag - Dag 2 - Middelpos - Sutherland - Merweville - Prins Albert oornag - Dag 3 - Prins Albert via Swartberg - Hartenbos oornag (In Hartensbos ontmoet ons die teerpad manne en kuier saam die Vrydagaand - Dag 4 - Hartenbos - Strand via Herbertsdale - Vanwyksdorp - Barrydale. Hierdie is regtig n lekker ride en saamkuier en n geleentheid om uit te reik. Indien belangstel pm my jul selfoon nommers en ek add jou op die whatsupp groep. Koste ongeveer R 2500,00 wat kos, verblyf in gastehuis en backup voertuig met treiler insluit. Ons wil graag n beplanningsessie reel vir komende donderdag in die Strand
 
Top