Update oor my trip ender!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sand Angel

Pack Dog
Joined
Sep 13, 2010
Messages
151
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Na my bike episode van laas Woensdag aand voor Cafe Havanna in Mosselbaai het ek my middleste beentjie in my regterhand gebreuk. Dit is 'n skoon lang breuk en asg van die, is die been besig om te draai.  Was vandag by Prof U Mennen gewees en my hand word more middag gefix met 2 skroewe en 'n plaatjie :eek: :eek:!

Ek wil net dankie se v Crowley wat gehelp het met my terug kom reelings, Wayne wat baie geduldig by my gesit en wag het en my klere gepak het,  Dwerg wat sy Pa aangebied het :imaposer: , Ettienne van Star Express wat my bike terug gaan bring en die mense by Protea Hotel Mosselbaai wat my bike gehuisves het tot nou......verniet!

Dis d kakste gevoel as jy die "Hel" en Swartbergpass gedoen het sonder een voorval, ok een, my bike se battery het los geskud :patch:.  En da in die hoofstraat van Mosselbaai 9 uur d aand moet ek my hand gaan breuk oordat ek my bike wou keer.  Het hom gery tot by d Hotel, afhand en al! :ricky: :ricky:

Ek het my les geleer en ook geleer op wie kan jy staat maak as jy hulp nodig het.
 
Top