Ek woon in Pta. en is dringend op soek na iemand wat my kan help om 'n Yamaha scooter te gaan besigtig in Port Elizabeth.
Ek het die advertensie op Gomboom raak gesien en het eerste opsie, mits daar gereël kan word vir besigtiging. (Damian 072 082 nege 51 vier)
https://www.gumtree.co.za/view.html?adId=1001125652370910177366109&utm_source=alert&utm_medium=email&utm_campaign=bolt
Weet iemand ook dalk van 'n geleendheid (kostes sal gedek word) of instansie wat my kan help met die vervoer na Pta.
Byvoorbaat dankie
Andre
082 8444 nege ses ses