Van Zyls pas - kan mens hom van die weste deur of verkieslik nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Edp

Pack Dog
Joined
May 28, 2010
Messages
109
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth - EC
Bike
AJS (all models)
Middag mense,

Gaan bietjie Namibia ry in Julie, gehoor mens moet net die pas van oos na wes ry, is dit so, iemand onlangs daar gery wat meer inligting het oor die kondisie van die pas.

Probeer ons beplanning agtermekaar kry.

Baie dankie en lekker dag

Etienne
 
Top