Verblyf - teerpad om Lesotho

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

uride

Puppy
Joined
Jan 26, 2011
Messages
32
Reaction score
0
Location
Kimberley
Bike
BMW R1200GS
Hi,
Ons beplan om van die Noordkaap om Lesotho teerpad langs te ry.
Ladybrand, Barkley Oos, Elliot, Kokstad, Himeville, Sani Pas op en af, Howick, Bergville, Drakensville, Witsieshoek (wil die wateval gaan sien), Clarens, Ladybrand en dan terug Noorkaap toe.
Weet iemand op die forum van redelike goedkoop verblyf, in die areas.
Enige plek name sal gaaf wees.
Groete,
uride    :)
 
Top