Versuipte 2T - hoe kry ek hom weer aan die lewe?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Cdp13

Pack Dog
Joined
May 16, 2013
Messages
247
Reaction score
0
Location
Kakamas
Bike
BMW F800GS
Jis Honde

Ek is van die Noord-Kaap en hiers net stof. As dit die slag reen gaan kruip ek onder my ma se bed weg - so iets  :peepwall:

Weervoorspelling vir Redelinghuys eerskomende naweek lyk so: Sien foto aangeheg.

Dus is die moontlikheid oorweldigend dat ek my bike versuip in die eerste plas water dieper as my enkel. Die odds is teen my...

As ek eventueel vir Flossie uit die modder en water uit gekry het, wat staan 'n man te doen? Of beteken dit die einde van my race?

Enige raad sal waardeer word.

Tjorts
 

Attachments

  • Redelinghuys.png
    Redelinghuys.png
    173.2 KB · Views: 187
Top