Jerrycan
Race Dog
I found this in a Namibian newspaper, early adventure riders, wrong tools?
Epiese tog deur Visrivier met Vespa's herdenk
Byna 42 jaar terug, op 9 Julie 1968, het ses mans en 'n gids uit Kaapstad vertrek om met Vespas deur die Visrivier op die gebruiklike staproete te reis. Hulle uitdaging was om die eerste wielspore in die Visrivier te los.
Hulle het die uitdaging nagekom, maar moes sonder hulle Vespas terugkeer.
Die afgelope naweek het drie van die oorspronklike span weer bymekaar gekom en oor die goeie ou dae te gesels. Kyk hier na hoe hulle die tog in 1968 aangepak het en hoe hulle nou daaroor voel.
https://www.republikein.com.na/videonuus/epiese-tog-deur-visrivier-met-vespas-herdenk.108688.php