Virgin BMW GS Adventurer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 29, 2014
Messages
17
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Hallo almal, My naam is Morné, is van Bloemfontein. Ek is natuurlik 'n GS Adventure "freak". Ek is in die proses om vir my een te koop.

Ek is bly om geassosieer te word met so bakgat groep mense en hulle humor. Nietemin die kameraadskap wat ek al raak gelees het hier.

Ek sien uit om vinnig mobiel te raak op my twee wiele.

Veilig wees en dankie dat ek deel vd familie kan wees.
 
Top