Vrydag oggend outride vanaf Centurion area

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,427
Reaction score
1,881
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
As daar nog manne is wat die paas naweek by die huis is, ek gaan Vrydag oggend vir 'n vinnige rond rits as iemand wil saam ry.  Die weer lyk of dit lekker koel gaan wees.

Vertrek punt:  Centurion area (Midstream)
Roete: Onbekend, enige grondpad in sig, ek is allergies vir teer
Bestemming: Onbekend, daar waar die pad ons vat

As jy wil saamry en 'n voorgestelde roete het, voel vry om te deel, ek is maklik.  :thumleft:
 
Top