Vrydagoggend " SOLO" na Jubilee Creek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KAAS

Pack Dog
Joined
May 19, 2007
Messages
227
Reaction score
0
Location
GEORGE
Bike
BMW F800GS
Toe ek vroeg Vrydagoggend sien wat n wonderlike dag dit is , het ek op die ingewing van die oomblik besluit om die pad te vat. Gelukkig het ek nie veel werk in die kantoor gehad nie.

Ek het besluit om die ou Knysna pad te tekkel, en n draai te maak by ons gunsteling piekniek plek " Jubilee Creek" [ Dis naby Rheenendal net voor Knysna in die Knysna bosse "

Ek het so 09h00 vertrek.

My eerste stop by Silwerrivier op die Saasveld pad.

f1.jpg


Begin van die ou Knysnapad

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK002.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK003.jpg


Oral het die riviertjies lekker sterk gevloei. Ons het so paar dae terug lekker reen gehad.

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK004.jpg


Een van die aantal brue.
Mooi KLE, of hoe? Grappie........Eintlik is hy nie te lelik nie. ;D

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK005.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK006.jpg


Die volgende was baie vreemd. Wonder waar is die res van die bees? Nee ek het hom nie getref nie.

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK007.jpg



Die Kerk in Karatara [ n Klein bosbougemeenskap ]

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK008.jpg


Een van die baie melkplase in die omgewing

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK009.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK010.jpg


Mooi uitsig;D

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK011.jpg



17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK012.jpg


Mooi blomme na die reen

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK013.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK016.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK018.jpg



Die ingang na Jubilee creek en die eersydse goudveld

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK021.jpg


Pieniekplek by Jubilee creek

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK022.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK024.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK025.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK026.jpg


Tyd om ietsie te eet [ my vrou het darem gesorg dat ek nie honger ly nie.]
Ek het nie my nagereg afgeneem nie, want dit was totaal en al vernietig op die grondpad met al die geskut.
Dit was n klein melktert. Ek het dit geeet, maar dit was onherkenbaar vermink, maar nog lekker.

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK027.jpg


Nog n paar foties van die piekniekarea, en n tiepe hangbrug. Ek wou graag oorry, maar was bang die brug breek.

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK029.jpg



17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK030.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK031.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK033.jpg


Oppad terug huistoe het ek by Island lake en Ebb & flow gestop.

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK034.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK036.jpg


17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK037.jpg



Die KLE se "speedo" lesing toe ek by die huis stop.

17-8-07.SOLONAJUBILEECREEK039.jpg




Die einde van n heerlike Vrydag oggend. Die totale afstand soontoe en terug 150 km.

Ek het 09h00 vertrek en was 12h30 terug by die huis. Weereens het ek besef hoe gelukkig ek is dat die Liewe Vader my in George gevestig het met sy pragtige natuurskoon op sy drumpel.

Hoop julle geniet die foties.
   
 
Top