WANTED: GS 1150 Adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fred4stroke

Pack Dog
Joined
Jan 10, 2011
Messages
124
Reaction score
0
Location
Stellenbosch
Bike
BMW R1150GS Adventure
Na baie ure se opleeswerk op hierdie forum het julle manne my oortuig dat die 1150 Adventure die beste stofscooter op die pad is  ;)

Die enigste probleem is dat die goed skaars is......

Is daar iemand wat wat weet van iemand wat wil downgrade en sy 1150 Adventure wil verkoop?

Verkieslik een met n vol diens rekord.

 
Top