pierrea
Puppy
Hi.
Hierdie hond is opsoek na 'n Triumph Tiger 800XC met lae kilo's gekombineerd met 'n lae prys. As enige iemand weet van so iets laat weet my asb. My budget is beperk tot R75000 - R80000. Ek het hulle al vir die prys geadverteer gesien, alhoewel nie baie nie.
Help 'n arm brak asb!!