Garfield
Race Dog
- Joined
- Feb 17, 2014
- Messages
- 2,926
- Reaction score
- 510
- Bike
- Honda CRF 300L
... jy jou getroue adventure bike in sy tjops in gery het en sit en wag om te hoor of dit reggemaak of afgeskryf gaan word, en dit op 'n langnaweek wat jy daarmee sou weggaan?
Gaan jy sit en :'(
...of gaan jy sit en droom oor trips en bikes :ricky:
Nee, ek het nie op my kop geval nie, nie 'n merkie op my helmet nie :biggrin:
Gaan jy sit en :'(
...of gaan jy sit en droom oor trips en bikes :ricky:
Nee, ek het nie op my kop geval nie, nie 'n merkie op my helmet nie :biggrin: