JACOVV
Race Dog
Ek moes die gaan haal - my nuwe 2de handse fiets. :biggrin: :biggrin:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=146831.0
Maar laat ek nou nie die storie vooruitloop nie.
Ou Bees het meer as een maal verduidelik hoe en waar ek moet loop om op die Gautrein te kom, waar ek moet afklim en waar ek moet raad vra, maar so is ek daar weg.
Hier is ek by Oos Londen se vliegveld oppad OR Tambo toe. SAL was so bietjie laat, maar ek was geduldig - 'n nuwe vir my en waaraan ek werk . . . .
In elk geval - ek kon niks daaraan doen nie want Einstein sou eers die volgende oggend vir my die fiets Centurion toe bring.
OR Tambo lughawe en ek moes stap en almal verduidelik my waar om te loop en wat om te doen.
Hier is die Gautrein - lyk nogal soos die treine in Europa. Vinnig se ek vir julle. Moes vashou vir die vale. Gelukkig ontmoet ek 'n ander ou wat 'n Dakar ry op die trein en hy wys my ook waar ek op en af moet klim.
Net voor Centurion toe bel skoonsus dat broersdogter my sal kry.
Die laaste been van my dag se reis om more oggend my nuwe wiele te kry.
By my broer aangekom, lekker gebraai, geeet en toe gaan slap want more gaan 'n laaaang dag wees.