Wat Koop ek nou

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KlipKop

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2008
Messages
215
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ek het pas my Twin verkoop en is al klaar spyt ???.Wat koop ek nou?Nog n Twin ...Ha.Dink aan n KTM 640 lekker lig en reg vir die weskus grondpad.Wat dink julle van die 640?
 
Top