Wat maak jy op 'n Woensdag as...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
G

Garfield

Guest
...dit maar sukkel-sukkel gaan by die kantoor, en jou dogter kuier by 'n maat op 'n plaas in die Karoo?

Jy kanselleer haar lift terug, en jy gaan haal haar sommer self  :thumleft:

Dan ruil jy dit...

Karoo_aMedium_zps4f844b2f.jpg




Vir dit...

Karoo_bMedium_zps4bdf101a.jpg




Ry oor 'n pas...

Karoo_1Medium_zpsbdb399c0.jpg


Karoo_2Medium_zps7fd3d7a9.jpg


Karoo_3Medium_zpscc46a727.jpg




Tot op die plaas, waar, tipies Karoo styl, die plaasmense jou nie weer laat ry voordat hulle jou 'n halwe lam gevoer het nie  :biggrin:

Karoo_4Medium_zpsb5331745.jpg


Karoo_5Medium_zps24f1a469.jpg




En terwyl ons daar is gaan ons gou kerk toe...

Karoo_6Medium_zps1b2b7de8.jpg


Karoo_7Medium_zps84ab8d44.jpg


Karoo_8Medium_zps6b1236cd.jpg




Kyk na 'n ou fixer-upper, dalk nie nou al koop nie...

Karoo_9Medium_zpsc2e877ab.jpg




En dan die lang pad terug...

Karoo_12Medium_zps2a122df2.jpg


Karoo_11Medium_zps5c590e45.jpg


Karoo_10Medium_zpsd08b9d74.jpg


Karoo_13Medium_zps066f9f65.jpg




Red jou eie lewe hier voor jy totaal dehidreer...

Karoo_14Medium_zps49f1bc1e.jpg


Karoo_15Medium_zpsc78d4c69.jpg


Karoo_16Medium_zpsdbd7ce5c.jpg


Karoo_17Medium_zps10c08fe0.jpg




Besef dat dit begin laat raak en dat jy by die huis moet kom, maar net voor die huis hoor jy iets roep...

Karoo_18Medium_zps80347924.jpg



[flash=854,480]https://www.youtube.com/v/syVvZw6hrGc[/flash]
 
Top