weideman word n willehond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Weideman

Puppy
Joined
Mar 3, 2014
Messages
26
Reaction score
0
Location
Witbank
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi almal, kry hopelik my fiets volgende week, GS1200. Daar is  nou nie meer terugkeer! Sien baie uit om deel te raak vzn die trop! Nog n jong brak so laat waai met enige raad en advies! My eerste GS..
 
Top