where can I ride my offroad in CT area?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

spaartekkies

Pack Dog
Joined
Jul 19, 2010
Messages
88
Reaction score
0
Bike
Honda XR500
Jis Ouens!

Hoop julle kan help! Ek soek plek om my cr250 te ry rondom Kaapstad. Ek weet daar is 'n paar enduro loops soos bv. Zone7 ens. Ek het meer iets in gedagte soos lekker jeep track, of single track, waar daar nie te veel verkeer soos op 'n baan is nie, en wat nie te tegnies of sanderig is vir onervare ouens nie. Plekke soos plantasie met brandpaaie ens.

As iemand weet van iets, sal ek graag wil hoor!

Thanks!
 
Top